Jean Seberg

Jean Seberg
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Jean Dorothy Seberg
Geboorte (1938-11-13)13 November 1938
Sterfte 30 Augustus 1979 (op 40)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 2
Beroep(e) Aktrise en regisseuse
Aktiewe jare 1957–1979
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Jean Seberg (13 November 1938 – 30 Augustus 1979) was 'n Amerikaanse aktrise en regisseuse. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Breathless (1960), Lilith (1964), Paint Your Wagon (1969), en Airport (1970).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search